Welkom
Welkom by die webwerf van AtB. AtB is 'n klein rekeningkundige firma wat 'n persoonlike diens lewer aan 'n wye verskeidenheid van kliƫnte. Ons is geregistreer as Professionele Rekenmeesters by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA), sowel as belastingpraktisyns by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS).
Kontak ons gerus om 'n afspraak te maak indien u enige verdere inligting oor ons dienste wil bekom.