Dienste

Die volgende is die kern dienste wat aangebied word by AtB:

Rekeningkundige Dienste:
• Tree op as rekenpligtige beampte van beslote korporasies en maatskappye
• Die maandelikse invoer van transaksies en boekhouding
• Finansiële inligting vir banke en ander instellings
• Bestuurstate
• Die opstel van IFRS voldoende state (PIS < as 350)
• Maatskappy stigtings en registrasies by CIPC
• Salaris administrasie en berekeninge

Belasting Dienste:
• Skakeling met belasting owerhede
• BTW-berekeninge en rekonsiliasies
• Inkomstebelasting (persoonlike en korporatiewe)

B-BBEE EME Sertifisering Dienste:
• Sertifisering vir vrygestelde mikro-ondernemings